'n Storm bars los in die bejaarde Johannes Weber se lewe op die stowwerige Vrystaatse dorpie Stillefontein, wanneer sy dogter uit Johannesburg kom kuier. Hy is, as reaksie op sy kinderjare op 'n afgelee sendingstasie in Venda, ietwat van 'n eksentrieke karakter. Bowendien ry die ouderdom hom met 'n verskeidenheid kwale en skete - nie die minste daarvan nie, sy obsessie met slange in sy kelder.
{{comment.content}}